Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Johannesburg 1997" deur FERDI GREYLING
"Johannesburg 1997" deur FERDI GREYLING [boodskap #13237] Wo, 11 Maart 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
JOHANNESBURG, 1997

Honderd jaar gelede
skiet Bezuidenhout
die laaste leeu in Johannesburg.

In die koppies
waar die Sterrewag nou staan
het hy bruin en fel
op die grond geval en doodgebloei.

Snags hoor 'n mens die stad
- en oggende vroeg -
soos iets wat in die verte grom.
Vorige onderwerp: Re: "Verlange en grootmens drange" DEUR MARTINO
Volgende onderwerp: "Son op jou tong" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:18:59 MGT 2024